YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 22:28

PSALMS 22:28 Bybel vir almal (ABA)

Al die mense sal onthou dat die Here daar is, hulle sal van oral op die aarde na Hom toe kom, al die volke sal voor Hom kom buig.

Deel
Lees PSALMS 22

PSALMS 22:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Al die eindes van die aarde sal daaraan dink en hulle tot die HERE bekeer, en al die geslagte van die nasies sal voor u aangesig aanbid.

Deel
Lees PSALMS 22

PSALMS 22:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Mense oor die hele wêreld sal die Here erken en hulle tot Hom bekeer. Alle volke sal Hom as koning erken

Deel
Lees PSALMS 22

PSALMS 22:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Almal tot aan die uithoeke van die aarde moet daaraan dink en hulle tot die HERE bekeer. Al die familiegroepe van die nasies moet voor U in aanbidding buig

Deel
Lees PSALMS 22

PSALMS 22:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want die koninkryk behoort aan die HERE, en Hy is die goewerneur onder die nasies.

Deel
Lees PSALMS 22

PSALMS 22:28 Die Boodskap (DB)

Tot op die verste plek op aarde sal mense sien hoe goed die Here is. Hulle sal hulle lewe vir Hom gee. Mense wat Hom nie geken het nie, sal Hom dien. Oud en jonk sal na Hom toe kom. Hulle sal voor Hom buig.

Deel
Lees PSALMS 22

PSALMS 22:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die hele aarde sal die HERE erken en na Hom toe terugkeer. Mense uit elke nasie sal Hom weer dien.

Deel
Lees PSALMS 22
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's