PSALMS 22:1
PSALMS 22:1 Bybel vir almal (ABA)
Vir die leier van die koor: Dieselfde musiek soos vir die lied “Die takbok vroeg in die môre.” 'n Psalm van Dawid.
Deel
Lees PSALMS 22PSALMS 22:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
VIR die musiekleier; op die wysie van: „Die hert van die dageraad.” 'n Psalm van Dawid.
Deel
Lees PSALMS 22PSALMS 22:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vir die koorleier: op die wysie van “Die wildsbok van die daeraad”. 'n Psalm van Dawid.
Deel
Lees PSALMS 22PSALMS 22:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vir die •musiekleier. Op “Die rooi takbok van die dagbreek”. 'n Psalm. Van Dawid.
Deel
Lees PSALMS 22