PSALMS 2:7
PSALMS 2:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek wil vertel wat die Here aangekondig het. Hy het vir my gesê: “Jy is my seun, van vandag af is Ek jou Vader.
Deel
Lees PSALMS 2PSALMS 2:7 Bybel vir almal (ABA)
Ek, die koning, sal sê wat die Here gesê het. Die Here het vir my gesê: “Jy is my seun, Ek is van vandag af jou Vader.
Deel
Lees PSALMS 2PSALMS 2:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek wil vertel van die besluit: Die HERE het aan My gesê: U is my Seun, vandag het Ek self U gegenereer.
Deel
Lees PSALMS 2PSALMS 2:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek wil die vaste besluit bekend maak: Die HERE het vir my gesê: “Jy is my seun, vandag het Ek jou verwek.
Deel
Lees PSALMS 2PSALMS 2:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek sal die besluit verkondig: die HERE het vir my gesê: U is my Seun; vandag het Ek jou gegenereer.
Deel
Lees PSALMS 2