PSALMS 19:2
PSALMS 19:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die hemel getuig van die mag van God, die uitspansel maak die werk van sy hande bekend.
Deel
Lees PSALMS 19PSALMS 19:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die hemelruim verkondig die eer van God en die hemelkoepel maak die werk van sy hande bekend.
Deel
Lees PSALMS 19PSALMS 19:2 Bybel vir almal (ABA)
Die hemel sê God is koning, Die hemel sê God is koning, die hemeldak vertel wat Hy gedoen het. die hemeldak vertel wat Hy gedoen het.
Deel
Lees PSALMS 19PSALMS 19:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die hemele vertel die eer van God, en die uitspansel verkondig die werk van sy hande.
Deel
Lees PSALMS 19PSALMS 19:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dag tot dag spreek spraak, en nag tot nag spreek kennis uit.
Deel
Lees PSALMS 19PSALMS 19:2 Die Boodskap (DB)
As jy opkyk na die hemel, sien jy hoe die ruimtes daar bo God se grootheid uitstraal. Sy eer is oral in die lug opgeteken. In die blou hemelruim sien jy wat Hy alles met sy eie hande gemaak het.
Deel
Lees PSALMS 19