PSALMS 18:21
PSALMS 18:21 Bybel vir almal (ABA)
Ek is onskuldig, en die Here gee vir my wat ek moet kry, ek het niks verkeerd gedoen nie, en die Here beloon my.
Deel
Lees PSALMS 18PSALMS 18:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die HERE het met my gehandel na my geregtigheid; Hy het my vergelde na die reinheid van my hande.
Deel
Lees PSALMS 18PSALMS 18:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here het aan my reg laat geskied, Hy het my onskuld aanvaar
Deel
Lees PSALMS 18PSALMS 18:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE het aan my goed gedoen op grond van my geregtigheid; omdat my hande skoon is, het Hy my vergoed.
Deel
Lees PSALMS 18PSALMS 18:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want ek het die weë van die HERE bewaar en nie goddeloos van my God afgewyk nie.
Deel
Lees PSALMS 18