PSALMS 17:5
PSALMS 17:5 Bybel vir almal (ABA)
Ek het altyd geloop waar U my gelei het, en my voet het nooit gegly nie.
Deel
Lees PSALMS 17PSALMS 17:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
My gange het vasgehou aan u spore, my voetstappe het nie gewankel nie.
Deel
Lees PSALMS 17PSALMS 17:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Elke stap van my was vas op die koers wat U aangewys het. My voete het nie daarvan afgewyk nie.
Deel
Lees PSALMS 17PSALMS 17:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
My voete het u paaie nougeset gevolg; my voetstappe het nie gewankel nie.
Deel
Lees PSALMS 17PSALMS 17:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hou my paaie op u paaie vas, dat my voetstappe nie gly nie.
Deel
Lees PSALMS 17