PSALMS 148:5
PSALMS 148:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Laat hulle die Naam van die HERE loof; want Hý het bevel gegee — en hulle is geskape.
Deel
Lees PSALMS 148PSALMS 148:5 Bybel vir almal (ABA)
Hulle moet die Naam van die Here prys, want Hy het dit beveel, en alles was daar.
Deel
Lees PSALMS 148PSALMS 148:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Laat hulle die Naam van die Here prys, want Hy het beveel en hulle is geskep
Deel
Lees PSALMS 148PSALMS 148:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Laat hulle die Naam van die HERE loof, want dit is Hy wat bevel gegee het – en hulle is geskape.
Deel
Lees PSALMS 148PSALMS 148:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat hulle die Naam van die HERE loof, want Hy het beveel, en hulle is geskape.
Deel
Lees PSALMS 148