PSALMS 148:1-2
PSALMS 148:1-2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
HALLELUJA! Loof die HERE uit die hemele; loof Hom in die hoogtes! Loof Hom, al sy engele, loof Hom, al sy leërskare!
Deel
Lees PSALMS 148PSALMS 148:1-2 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet die Here prys! Julle wat in die hemel is, julle moet die Here prys, julle moet Hom prys hoog daarbo. Al sy engele, julle moet Hom prys, alles in die lug, julle moet Hom prys
Deel
Lees PSALMS 148PSALMS 148:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Prys die Here! Prys die Here vanuit die hemele, prys Hom in die hoë hemel! Prys Hom, alle engele, prys Hom, alle hemelwesens!
Deel
Lees PSALMS 148PSALMS 148:1-2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Halleluja! Loof die HERE uit die hemel; loof Hom in die hoogtes! Loof Hom, al sy engele; loof Hom, al sy hemelse magte!
Deel
Lees PSALMS 148PSALMS 148:1-2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Prys die HERE. Loof die HERE uit die hemel, loof Hom in die hoogtes. Loof Hom, al sy engele, loof Hom, al sy leërskare.
Deel
Lees PSALMS 148