PSALMS 148:1
PSALMS 148:1 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet die Here prys! Julle wat in die hemel is, julle moet die Here prys, julle moet Hom prys hoog daarbo.
Deel
Lees PSALMS 148PSALMS 148:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
HALLELUJA! Loof die HERE uit die hemele; loof Hom in die hoogtes!
Deel
Lees PSALMS 148PSALMS 148:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Prys die Here! Prys die Here vanuit die hemele, prys Hom in die hoë hemel!
Deel
Lees PSALMS 148PSALMS 148:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Halleluja! Loof die HERE uit die hemel; loof Hom in die hoogtes!
Deel
Lees PSALMS 148PSALMS 148:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Prys die HERE. Loof die HERE uit die hemel, loof Hom in die hoogtes.
Deel
Lees PSALMS 148