PSALMS 147:13
PSALMS 147:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
want Hy het die sluitbalke van jou poorte sterk gemaak, Hy het jou kinders in jou geseën
Deel
Lees PSALMS 147PSALMS 147:13 Bybel vir almal (ABA)
want Hy maak die sluitbalke van julle poorte sterk, Hy seën julle wat in die stad woon.
Deel
Lees PSALMS 147PSALMS 147:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want Hy het die grendels van jou poorte sterk gemaak; Hy het jou kinders binne-in jou geseën.
Deel
Lees PSALMS 147PSALMS 147:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het die sluitbalke van jou poorte sterk gemaak, jou inwoners geseën
Deel
Lees PSALMS 147PSALMS 147:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want Hy het die grendels van u poorte versterk; Hy het jou kinders in jou geseën.
Deel
Lees PSALMS 147