PSALMS 145:18
PSALMS 145:18 Bybel vir almal (ABA)
Die Here is naby almal wat tot Hom bid, almal wat eerlik tot Hom bid.
Deel
Lees PSALMS 145PSALMS 145:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kof. Die HERE is naby almal wat Hom aanroep, almal wat Hom aanroep in waarheid.
Deel
Lees PSALMS 145PSALMS 145:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here is naby almal wat Hom aanroep, almal wat Hom in opregtheid aanroep.
Deel
Lees PSALMS 145PSALMS 145:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE is naby almal wat Hom aanroep, almal wat Hom in waarheid aanroep.
Deel
Lees PSALMS 145PSALMS 145:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die HERE is naby almal wat Hom aanroep, almal wat Hom in waarheid aanroep.
Deel
Lees PSALMS 145PSALMS 145:18 Die Boodskap (DB)
Die Here is by elkeen wat Hom dien en aanbid. Hy los niemand alleen wat Hom dien nie. Hy doen alles wat sy getroue kinders van Hom vra.
Deel
Lees PSALMS 145