PSALMS 145:13
PSALMS 145:13 Bybel vir almal (ABA)
U sal altyd Koning wees, U sal oor al die geslagte regeer.
Deel
Lees PSALMS 145PSALMS 145:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Mem. U koninkryk is 'n koninkryk van alle eeue, en u heerskappy duur deur al die geslagte.
Deel
Lees PSALMS 145PSALMS 145:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
U koningskap is 'n koningskap vir alle tye, u heerskappy strek oor die geslagte heen.
Deel
Lees PSALMS 145PSALMS 145:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U koningskap is 'n koningskap vir alle ewighede, u heerskappy duur deur al die komende geslagte.
Deel
Lees PSALMS 145PSALMS 145:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
U koninkryk is 'n ewige koninkryk, en u heerskappy duur van geslag tot geslag.
Deel
Lees PSALMS 145