PSALMS 141:3
PSALMS 141:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Sit ’n wag voor my mond, HERE, hou wag oor wat ek sê.
Deel
Lees PSALMS 141PSALMS 141:3 Bybel vir almal (ABA)
Here, U moet 'n wag voor my mond sit, U moet keer dat ek niks verkeerd sê nie.
Deel
Lees PSALMS 141PSALMS 141:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
HERE, stel 'n wag voor my mond, bewaar die deur van my lippe.
Deel
Lees PSALMS 141PSALMS 141:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sit 'n wag voor my mond, Here, hou tog wag oor wat ek sê.
Deel
Lees PSALMS 141PSALMS 141:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
HERE, plaas 'n wag voor my mond, bewaak die deur van my lippe.
Deel
Lees PSALMS 141