PSALMS 14:3
PSALMS 14:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Maar nee! Almal het afgedwaal, almal het versleg. Niemand doen wat goed is nie, nie eens een nie!
Deel
Lees PSALMS 14PSALMS 14:3 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het almal besluit om verkeerd te lewe, hulle het sleg geword, niemand doen goed nie, nie een nie.
Deel
Lees PSALMS 14PSALMS 14:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hulle het almal afgewyk, tesame het hulle ontaard; daar is niemand wat goed doen, ook nie een nie.
Deel
Lees PSALMS 14PSALMS 14:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Almal het afgedwaal, die laaste een het ontaard; daar is niemand wat goed doen nie, selfs nie één nie.
Deel
Lees PSALMS 14PSALMS 14:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Almal het afgedwaal, saam het hulle ontaard; daar is nie een wat goed doen nie, selfs nie een nie.
Deel
Lees PSALMS 14