PSALMS 14:2
PSALMS 14:2 Bybel vir almal (ABA)
Die Here kyk uit die hemel na die mense Die Here kyk uit die hemel na die mense om te sien of daar iemand is wat verstandig is, om te sien of daar iemand is wat verstandig is, iemand wat vra wat God wil hê. iemand wat vra wat God wil hê.
Deel
Lees PSALMS 14PSALMS 14:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die HERE het uit die hemel neergesien op die mensekinders, om te sien of daar iemand verstandig is, wat na God vra.
Deel
Lees PSALMS 14PSALMS 14:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Van die hemel af kyk die Here die mense deur om te sien of daar één verstandige is, één wat na die wil van God vra.
Deel
Lees PSALMS 14PSALMS 14:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE kyk vanuit die hemel na die mense om te sien of daar iemand is wat verstandig is, iemand wat God soek.
Deel
Lees PSALMS 14PSALMS 14:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die HERE het uit die hemel neergesien op die mensekinders om te sien of daar iemand was wat verstaan en God soek.
Deel
Lees PSALMS 14