PSALMS 139:2
PSALMS 139:2 Die Boodskap (DB)
Ek kan niks wat ek doen, vir U wegsteek nie. Nog voordat ek iets doen, weet U wat dit gaan wees.
Deel
Lees PSALMS 139PSALMS 139:2 Bybel vir almal (ABA)
U weet alles wat ek doen, net U weet dit, U is ver, maar U weet wat ek dink.
Deel
Lees PSALMS 139PSALMS 139:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U ken my sit en my opstaan; U verstaan van ver my gedagte.
Deel
Lees PSALMS 139PSALMS 139:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Of ek sit en of ek opstaan, U weet dit, U ken my gedagtes nog voordat hulle by my opkom.
Deel
Lees PSALMS 139PSALMS 139:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U is die een wat my sit en opstaan ken; U verstaan van ver af wat ek in gedagte het.
Deel
Lees PSALMS 139