PSALMS 138:5
PSALMS 138:5 Bybel vir almal (ABA)
Hulle sal sing oor die dinge wat die Here gedoen het, want die Here is 'n groot Koning.
Deel
Lees PSALMS 138PSALMS 138:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en hulle sal sing van die weë van die HERE, want die heerlikheid van die HERE is groot.
Deel
Lees PSALMS 138PSALMS 138:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
hulle sal sing oor wat die Here gedoen het, want die mag van die Here is groot.
Deel
Lees PSALMS 138PSALMS 138:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle moet sing oor die weë van die HERE: “Groot is die heerlikheid van die HERE.
Deel
Lees PSALMS 138PSALMS 138:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ja, hulle sal sing in die weë van die HERE, want groot is die heerlikheid van die HERE.
Deel
Lees PSALMS 138