PSALMS 136:25
PSALMS 136:25 Bybel vir almal (ABA)
Dit is Hy wat kos gee vir alles wat lewe, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.
Deel
Lees PSALMS 136PSALMS 136:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wat voedsel gee aan alle vlees, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Deel
Lees PSALMS 136PSALMS 136:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy gee voedsel aan al wat lewe. Aan sy liefde is daar geen einde nie.
Deel
Lees PSALMS 136PSALMS 136:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy wat kos gee aan alles wat leef – want vir ewig duur sy troue liefde.
Deel
Lees PSALMS 136PSALMS 136:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wat aan alle vlees voedsel gee, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Deel
Lees PSALMS 136