PSALMS 131:3
PSALMS 131:3 Bybel vir almal (ABA)
Israeliete, julle moet glo dat die Here julle sal help, nou en vir altyd.
Deel
Lees PSALMS 131PSALMS 131:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wag op die HERE, o Israel, van nou af tot in ewigheid!
Deel
Lees PSALMS 131PSALMS 131:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Israel, vestig jou hoop op die HERE, nou en vir altyd.
Deel
Lees PSALMS 131PSALMS 131:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat Israel van nou af tot in ewigheid op die HERE hoop.
Deel
Lees PSALMS 131