PSALMS 130:1
PSALMS 130:1 Bybel vir almal (ABA)
'n Lied wanneer mense na die tempel gaan. Here, ek is in diep water, ek roep en ek vra dat U my moet help.
Deel
Lees PSALMS 130PSALMS 130:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'N BEDEVAARTSLIED. Uit die dieptes roep ek U aan, o HERE!
Deel
Lees PSALMS 130PSALMS 130:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Pelgrimslied. Uit die dieptes roep ek na U, Here
Deel
Lees PSALMS 130PSALMS 130:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n •Pelgrimslied. Uit die dieptes roep ek na U, HERE.
Deel
Lees PSALMS 130PSALMS 130:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Uit die dieptes het ek U aangeroep, HERE.
Deel
Lees PSALMS 130