YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 128:3

PSALMS 128:3 Bybel vir almal (ABA)

Jou vrou in jou huis sal wees soos 'n wingerdstok wat baie druiwe dra. Jou kinders by jou tafel sal wees soos jong olyfboompies.

Deel
Lees PSALMS 128

PSALMS 128:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Jou vrou is soos 'n vrugbare wingerdstok binne-in jou huis; jou kinders soos olyfboompies rondom jou tafel.

Deel
Lees PSALMS 128

PSALMS 128:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jou vrou is in jou huis soos 'n vrugbare wingerdstok, jou seuns is rondom jou tafel soos jong olyfboompies!

Deel
Lees PSALMS 128

PSALMS 128:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Jou vrou is soos 'n vrugbare wingerdstok in die binnekamers van jou huis. Jou kinders is soos olyfboompies om jou tafel.

Deel
Lees PSALMS 128

PSALMS 128:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Jou vrou sal wees soos 'n vrugbare wingerdstok aan die kante van jou huis: jou kinders soos olyfplante rondom jou tafel.

Deel
Lees PSALMS 128

PSALMS 128:3 Die Boodskap (DB)

Jou huwelik sal een groot vreugde wees en jou kinders jou trots! Jou vrou en kinders sal soos ’n goeie oes op die land wees wat jou baie bly maak.

Deel
Lees PSALMS 128

PSALMS 128:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In jou woning sal jou vrou wees soos ’n vrugbare wingerdstok. Jou seuns sal wees soos jong olyfbome rondom jou tafel.

Deel
Lees PSALMS 128
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's