PSALMS 128:1
PSALMS 128:1 Bybel vir almal (ABA)
'n Lied wanneer mense na die tempel gaan. Dit gaan goed met almal wat die Here dien, almal wat lewe soos Hy wil hê.
Deel
Lees PSALMS 128PSALMS 128:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'N BEDEVAARTSLIED. Welgeluksalig is elkeen wat die HERE vrees, wat in sy weë wandel!
Deel
Lees PSALMS 128PSALMS 128:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Pelgrimslied. Dit gaan goed met elkeen wat die Here dien en sy wil doen.
Deel
Lees PSALMS 128PSALMS 128:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n •Pelgrimslied. Gelukkig is elkeen wat vir die HERE ontsag het, wat sy paaie volg!
Deel
Lees PSALMS 128PSALMS 128:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Welgeluksalig is elkeen wat die HERE vrees; wat in sy weë wandel.
Deel
Lees PSALMS 128