PSALMS 122:3
PSALMS 122:3 Bybel vir almal (ABA)
Die mense het Jerusalem goed gebou, die huise staan vas teen mekaar.
Deel
Lees PSALMS 122PSALMS 122:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jerusalem wat gebou is soos 'n stad wat goed saamgevoeg is
Deel
Lees PSALMS 122PSALMS 122:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jerusalem, gebou as 'n stad wat as 'n eenheid saamgebind is
Deel
Lees PSALMS 122