PSALMS 122:1
PSALMS 122:1 Die Boodskap (DB)
Ek was baie bly toe hulle vir my gesê het: “Kom ons gaan na die huis van die Here toe.”
Deel
Lees PSALMS 122PSALMS 122:1 Bybel vir almal (ABA)
'n Lied wanneer mense na die tempel gaan. Ek was bly toe mense vir my gesê het: “Kom ons gaan na die huis van die Here.”
Deel
Lees PSALMS 122PSALMS 122:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'N BEDEVAARTSLIED. Van Dawid. Ek was bly toe hulle vir my gesê het: Laat ons na die huis van die HERE gaan!
Deel
Lees PSALMS 122PSALMS 122:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Pelgrimslied. Van Dawid. Ek was bly toe hulle vir my gesê het: “Kom ons gaan na die huis van die Here toe.”
Deel
Lees PSALMS 122PSALMS 122:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n •Pelgrimslied. Van Dawid. Ek was bly toe hulle vir my gesê het: “Kom ons gaan na die huis van die HERE.”
Deel
Lees PSALMS 122PSALMS 122:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek was bly toe hulle vir my gesê het: Laat ons in die huis van die HERE ingaan.
Deel
Lees PSALMS 122