PSALMS 121:8
PSALMS 121:8 Bybel vir almal (ABA)
Die Here sal jou beskerm, oral waar jy gaan, nou en vir altyd.
Deel
Lees PSALMS 121PSALMS 121:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die HERE sal jou uitgang en jou ingang bewaar, van nou af tot in ewigheid.
Deel
Lees PSALMS 121PSALMS 121:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy sal jou beskerm waar jy ook gaan, nou en vir altyd.
Deel
Lees PSALMS 121PSALMS 121:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE sal jou uitgaan en jou terugkeer beskerm van nou af en vir altyd.
Deel
Lees PSALMS 121PSALMS 121:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die HERE sal jou uitgang en jou ingang bewaar van nou af tot in ewigheid.
Deel
Lees PSALMS 121