PSALMS 118:5
PSALMS 118:5 Bybel vir almal (ABA)
Toe dit sleg gegaan het met my, het ek geroep en gevra dat die Here my moet help. Die Here het my geantwoord en Hy het my vrygemaak.
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Uit die benoudheid het ek die HERE aangeroep; die HERE het my verhoor in die ruimte.
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
In my nood het ek na die Here geroep, die Here het my gebed verhoor en my bevry.
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
In my angs het ek geroep: “HERE!” Hy het my geantwoord; die HERE het vir my ruimte gemaak.
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek het die HERE aangeroep in benoudheid; die HERE het my geantwoord en my op 'n groot plek gestel.
Deel
Lees PSALMS 118