PSALMS 118:24
PSALMS 118:24 Bybel vir almal (ABA)
Hierdie is die dag wat die Here gemaak het, ons moet juig en bly wees daaroor.
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dit is die dag wat die HERE gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees.
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees.
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit is die dag wat die HERE gemaak het; laat ons juig en ons in Hom verheug.
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dit is die dag wat die HERE gemaak het; ons sal daaroor juig en bly wees.
Deel
Lees PSALMS 118PSALMS 118:24 Die Boodskap (DB)
So ’n dag is baie besonders. Ons sal bly daaroor sing.
Deel
Lees PSALMS 118