PSALMS 118:13-14
PSALMS 118:13-14 Afrikaans 1983 (AFR83)
My vyande wou my platloop en my ondergang bewerk, maar die Here het my gehelp. Die Here is my krag en my beskerming. Dit is Hy wat my gered het!
PSALMS 118:13-14 Bybel vir almal (ABA)
Ek het amper geval, maar die Here het my gehelp. Die Here gee vir my krag, Hy maak my sterk, Hy laat my wen teen my vyande.
PSALMS 118:13-14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jy het my hard gestamp om my te laat val, maar die HERE het my gehelp. Die HERE is my sterkte en psalm, en Hy het my tot heil geword.
PSALMS 118:13-14 Afrikaans 1983 (AFR83)
My vyande wou my platloop en my ondergang bewerk, maar die Here het my gehelp. Die Here is my krag en my beskerming. Dit is Hy wat my gered het!
PSALMS 118:13-14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle het my hard gestamp, dat ek moes val, maar die HERE het my gehelp. My krag en sterkte was die HERE; Hy het my tot hulp gekom.
PSALMS 118:13-14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
U het my swaar geslaan dat ek sou val, maar die HERE het my gehelp. Die HERE is my sterkte en psalm, en Hy het my tot heil geword.