PSALMS 116:17
PSALMS 116:17 Bybel vir almal (ABA)
Ek sal vir U 'n dank-offer bring, ek sal roep en sê: “Here!”
Deel
Lees PSALMS 116PSALMS 116:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek sal U 'n offer van danksegging bring en die Naam van die HERE aanroep.
Deel
Lees PSALMS 116PSALMS 116:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek wil U loof met 'n dankoffer, ek wil die Naam van die Here aanroep.
Deel
Lees PSALMS 116PSALMS 116:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Aan U sal ek •dankoffers bring en die Naam van die HERE aanroep.
Deel
Lees PSALMS 116PSALMS 116:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek sal aan jou 'n dankoffer bring en die Naam van die HERE aanroep.
Deel
Lees PSALMS 116