PSALMS 116:12-13
PSALMS 116:12-13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hoe sal ek die Here vergoed vir al sy weldade aan my? Met 'n drankoffer sal ek van sy redding getuig en die Naam van die Here aanroep.
Deel
Lees PSALMS 116PSALMS 116:12-13 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het baie goeie dinge vir my gedoen. Wat kan ek vir Hom doen? Ek sal 'n drank-offer bring en ek sal roep en sê: “Here!”
Deel
Lees PSALMS 116PSALMS 116:12-13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wat sal ek die HERE vergeld vir al sy weldade aan my? Ek sal die beker van verlossinge opneem en die Naam van die HERE aanroep.
Deel
Lees PSALMS 116PSALMS 116:12-13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hoe kan ek die HERE vergoed vir al sy goeie dade aan my? Die beker van verlossing sal ek oplig en die Naam van die HERE aanroep.
Deel
Lees PSALMS 116PSALMS 116:12-13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wat moet ek die HERE vergeld vir al sy weldade aan my? Ek sal die beker van verlossing neem en die Naam van die HERE aanroep.
Deel
Lees PSALMS 116