PSALMS 115:3
PSALMS 115:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
En dit terwyl ons God in die hemel is! Alles wat Hy wil, doen Hy.
Deel
Lees PSALMS 115PSALMS 115:3 Bybel vir almal (ABA)
Ons God is in die hemel, en Hy doen alles wat Hy wil doen.
Deel
Lees PSALMS 115PSALMS 115:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
terwyl onse God tog in die hemel is; Hy doen alles wat Hom behaag.
Deel
Lees PSALMS 115PSALMS 115:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ons God is in die hemel; alles wat Hom behaag, doen Hy.
Deel
Lees PSALMS 115PSALMS 115:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar onse God is in die hemele; Hy het gedoen wat Hy behaag het.
Deel
Lees PSALMS 115