PSALMS 113:3
PSALMS 113:3 Bybel vir almal (ABA)
Almal moet die Naam van die Here prys, van waar die son opkom tot waar hy ondergaan.
Deel
Lees PSALMS 113PSALMS 113:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Van die opgang van die son tot by sy ondergang moet die Naam van die HERE geloof word!
Deel
Lees PSALMS 113PSALMS 113:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Van waar die son opkom tot waar dit ondergaan, moet die Naam van die Here geprys word!
Deel
Lees PSALMS 113PSALMS 113:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Mag, van waar die son opkom tot waar dit ondergaan, die Naam van die HERE geloof word.
Deel
Lees PSALMS 113PSALMS 113:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Van die opgang van die son af tot die ondergang daarvan moet die Naam van die HERE geloof word.
Deel
Lees PSALMS 113