PSALMS 112:6
PSALMS 112:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die regverdige sal nooit wankel nie, hy sal altyd onthou word.
Deel
Lees PSALMS 112PSALMS 112:6 Bybel vir almal (ABA)
want mense wat reg doen, misluk nooit, en ander mense onthou hulle vir altyd.
Deel
Lees PSALMS 112PSALMS 112:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kaf. Want hy sal nooit wankel nie; Lamed. die regverdige sal in ewige gedagtenis wees.
Deel
Lees PSALMS 112PSALMS 112:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
want hy sal nooit wankel nie. 'n Regverdige bly vir altyd in die herinnering.
Deel
Lees PSALMS 112PSALMS 112:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Waarlik, hy sal vir ewig nie wankel nie: die regverdige sal in ewige gedagtenis wees.
Deel
Lees PSALMS 112