PSALMS 11:7
PSALMS 11:7 Bybel vir almal (ABA)
Die Here sal doen wat reg is, Die Here sal doen wat reg is, Hy wil hê mense moet reg doen. Hy wil hê mense moet reg doen. Eerlike mense mag naby Hom wees. Eerlike mense mag naby Hom wees.
Deel
Lees PSALMS 11PSALMS 11:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want die HERE is regverdig; Hy het geregtighede lief; die opregtes sal sy aangesig sien.
Deel
Lees PSALMS 11PSALMS 11:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here is regverdig. Hy het die mense lief wat regverdig en opreg handel, en Hy sal by hulle wees.
Deel
Lees PSALMS 11PSALMS 11:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want regverdig is die HERE, Hy het geregtigheid lief, opregtes sal sy teenwoordigheid ervaar.
Deel
Lees PSALMS 11PSALMS 11:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want die regverdige HERE het geregtigheid lief; sy aangesig sien die opregtes.
Deel
Lees PSALMS 11