PSALMS 109:4
PSALMS 109:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
My liefde beantwoord hulle met vyandskap, en dit terwyl ek nog altyd vir hulle gebid het.
Deel
Lees PSALMS 109PSALMS 109:4 Bybel vir almal (ABA)
Ek was lief vir hulle en ek het vir hulle gebid, maar hulle beskuldig my.
Deel
Lees PSALMS 109PSALMS 109:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Vir my liefde behandel hulle my vyandig, terwyl ek tog gedurig bid.
Deel
Lees PSALMS 109PSALMS 109:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
In antwoord op my liefde is hulle vyandig teenoor my, en dit terwyl ek in gebed is.
Deel
Lees PSALMS 109PSALMS 109:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Vir my liefde is hulle my teëstanders, maar ek gee myself oor aan gebed.
Deel
Lees PSALMS 109