PSALMS 107:8
PSALMS 107:8 Bybel vir almal (ABA)
Hulle moet vir die Here dankie sê omdat Hy doen wat Hy belowe het, omdat Hy wonderwerke doen vir mense.
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Laat hulle die HERE loof om sy goedertierenheid en om sy wonderdade aan die mensekinders
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle moet die Here loof vir sy troue liefde, vir sy wonderdade wat Hy aan mense doen.
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle moet die HERE prys vir sy troue liefde, vir sy wonders aan mensekinders
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ag, as die mense die HERE sou loof vir sy goedheid en vir sy wonderdade aan die mensekinders!
Deel
Lees PSALMS 107