PSALMS 107:34
PSALMS 107:34 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
vrugbare aarde in brak grond – vanweë die boosheid van dié wat daar woon.
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:34 Bybel vir almal (ABA)
Hy laat vrugbare grond onvrugbaar word. Hoekom? Hy doen dit omdat die mense wat daar woon, slegte dinge doen.
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
vrugbare land 'n brak aarde, oor die boosheid van die wat daarin woon.
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:34 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy maak vrugbare grond brak oor die slegte dade van dié wat daar woon.
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:34 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
'n Vrugbare land tot onvrugbaarheid, vanweë die boosheid van die wat daarin woon.
Deel
Lees PSALMS 107