PSALMS 105:8
PSALMS 105:8 Bybel vir almal (ABA)
Hy het altyd sy verbond onthou, Hy het dit belowe vir 1 000 geslagte.
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy dink vir ewig aan sy verbond, aan die woord wat Hy ingestel het vir duisend geslagte
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy hou sy verbond altyd in stand, die belofte wat Hy aan duisende geslagte toegesê het
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy onthou vir altyd sy verbond, die woord wat Hy beveel het, vir duisend geslagte
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy het aan sy verbond gedink vir ewig, die woord wat Hy beveel het tot duisend geslagte.
Deel
Lees PSALMS 105