PSALMS 105:42-43
PSALMS 105:42-43 Bybel vir almal (ABA)
Ja, die Here is heilig, Hy het sy belofte onthou. Hy het die belofte vir sy dienaar Abraham gemaak. Die Here het sy volk, die mense wat Hy gekies het, laat uitgaan. Hulle was vrolik en hulle het gesing.
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:42-43 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want Hy het gedink aan sy heilige woord, aan Abraham, sy kneg. En Hy het sy volk laat uitgaan met vreugde, sy uitverkorenes met gejubel.
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:42-43 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ja, Hy het sy heilige belofte aan sy dienaar Abraham gestand gedoen en sy volk juigend, sy uitverkorenes jubelend laat voorttrek.
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:42-43 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ja, Hy het sy •heilige belofte aan Abraham, sy dienskneg, onthou. Hy het sy volk laat wegtrek met vreugde, sy uitverkorenes met jubelkrete.
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:42-43 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want hy het gedink aan sy heilige belofte en aan Abraham, sy dienaar. En Hy het sy volk met blydskap uitgelei en sy uitverkorenes met blydskap.
Deel
Lees PSALMS 105