PSALMS 105:37
PSALMS 105:37 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het sy volk laat wegtrek met silwer en goud; onder sy stamme was daar niemand wat struikel nie.
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:37 Die Boodskap (DB)
Toe het Hy Israel laat wegtrek met arms vol silwer en goud. Niemand van hulle het in Egipte agtergebly nie.
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:37 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het al die stamme van die Israeliete uit Egipte laat gaan, hulle het silwer en goud saamgeneem. Niemand het gegly en geval nie.
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:37 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe het Hy hulle laat uitgaan met silwer en goud, en onder sy stamme was daar niemand wat struikel nie.
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:37 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe het Hy sy volk uitgelei, belaai met silwer en goud. In geeneen van die stamme het iemand uitgesak nie.
Deel
Lees PSALMS 105