PSALMS 105:34
PSALMS 105:34 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het dit beveel, en toe kom daar sprinkane, groot swerms sprinkane, niemand kon tel hoeveel sprinkane nie.
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy het gespreek, en daar het sprinkane gekom en voetgangers sonder getal
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:34 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het beveel en daar het sprinkane gekom, ontelbaar baie sprinkane.
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:34 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het gepraat, en daar het treksprinkane gekom, ontelbare voetgangers.
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:34 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy het gespreek, en die sprinkane het gekom en ruspes, en dit sonder getal
Deel
Lees PSALMS 105