PSALMS 105:17
PSALMS 105:17 Bybel vir almal (ABA)
Hy het 'n man gestuur om voor hulle te gaan, die man was Josef, sy broers het hom verkoop, en hy het 'n slaaf geword.
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy het 'n man voor hulle uit gestuur: Josef is as slaaf verkoop.
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
het Hy iemand voor hulle uit gestuur: Josef is as slaaf verkoop.
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het iemand voor hulle uit gestuur; as 'n slaaf is Josef verkoop.
Deel
Lees PSALMS 105PSALMS 105:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy het 'n man voor hulle uit gestuur, naamlik Josef, wat vir 'n dienskneg verkoop is.
Deel
Lees PSALMS 105