PSALMS 104:33
PSALMS 104:33 Bybel vir almal (ABA)
Ek wil vir die Here sing so lank soos ek lewe, ek wil vir my God musiek maak so lank soos ek hier is.
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek wil sing tot eer van die HERE solank as ek lewe, ek wil psalmsing tot eer van my God solank as ek daar is.
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:33 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek wil tot eer van die Here sing so lank ek lewe, ek wil die lof van my God besing so lank ek daar is.
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:33 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek wil vir die HERE sing solank ek leef, ek wil my God besing solank ek bestaan.
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:33 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek wil sing tot eer van die HERE so lank as wat ek lewe
Deel
Lees PSALMS 104