PSALMS 104:27
PSALMS 104:27 Bybel vir almal (ABA)
Almal wag vir U om vir hulle kos te gee op die regte tyd.
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hulle almal wag op U, dat U hulle voedsel kan gee op die regte tyd.
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle is almal van U afhanklik, U gee hulle kos op hulle tyd.
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle almal sien op na U om vir hulle kos te gee op tyd.
Deel
Lees PSALMS 104PSALMS 104:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hulle wag almal op jou; dat U hulle voedsel op die regte tyd kan gee.
Deel
Lees PSALMS 104