PSALMS 103:22
PSALMS 103:22 Bybel vir almal (ABA)
Alles en almal wat die Here gemaak het, moet die Here prys op al die plekke waar Hy Koning is. En ek wil ook die Here prys.
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Loof die HERE, al sy werke, op al die plekke van sy heerskappy! Loof die HERE, o my siel!
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Almal wat deur Hom geskep is, loof die Here op al die plekke waar Hy heers! Ek wil die Here loof!
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Loof die HERE, alles wat Hy gemaak het, op al die plekke waar Hy heers! Loof die HERE, o my siel!
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Loof die HERE, al sy werke in al die plekke van sy heerskappy; loof die HERE, o my siel!
Deel
Lees PSALMS 103