PSALMS 103:14
PSALMS 103:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want Hy, Hy weet watter maaksel ons is, gedagtig dat ons stof is.
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy weet waarvan ons gemaak is, Hy hou dit in gedagte dat ons stof is.
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
want Hy, Hy weet waarvan ons gemaak is, Hy hou in gedagte dat ons maar stof is.
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want Hy ken ons gedaante; hy onthou dat ons stof is.
Deel
Lees PSALMS 103