PSALMS 103:1
PSALMS 103:1 Bybel vir almal (ABA)
Van Dawid. Ek wil die Here prys, ek wil sy heilige Naam prys met my hele hart.
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'N PSALM van Dawid. Loof die HERE, o my siel, en alles wat binne-in my is, sy heilige Naam!
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Van Dawid. Ek wil die Here loof, met alles wat in my is, wil ek sy heilige Naam loof.
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Van Dawid. Loof die HERE, o my siel, ja, alles wat in my is, sy heilige Naam!
Deel
Lees PSALMS 103PSALMS 103:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Loof die HERE, o my siel, en alles wat in my is, loof sy heilige Naam.
Deel
Lees PSALMS 103