PSALMS 101:8
PSALMS 101:8 Bybel vir almal (ABA)
Ek sal elke oggend almal in die land wat verkeerde dinge doen, vir altyd stilmaak. Ek sal die mense wat slegte dinge doen, laat verdwyn uit die stad van die Here.
Deel
Lees PSALMS 101PSALMS 101:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Elke môre sal ek al die goddelose van die land vernietig, om al die werkers van ongeregtigheid uit die stad van die HERE uit te roei.
Deel
Lees PSALMS 101PSALMS 101:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
In my daaglikse regspraak sal ek al die goddeloses in die land uitwis, almal wat onreg doen uit die stad van die Here uitroei.
Deel
Lees PSALMS 101PSALMS 101:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Elke môre sal ek al die goddeloses in die land vernietig, om so almal wat onreg pleeg, uit die stad van die HERE uit te roei.
Deel
Lees PSALMS 101PSALMS 101:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek sal al die goddeloses van die land vroegtydig vernietig; dat ek alle goddelose daders uit die stad van die HERE kan uitroei.
Deel
Lees PSALMS 101