PSALMS 10:17
PSALMS 10:17 Bybel vir almal (ABA)
Here, U het gehoor wat die mense wil hê, die mense wat hulleself nie kan beskerm nie. U laat hulle weer sterk word, U luister na hulle.
Deel
Lees PSALMS 10PSALMS 10:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
HERE, U het die begeerte van die ootmoediges gehoor; U sal hulle hart versterk, u oor sal luister
Deel
Lees PSALMS 10PSALMS 10:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
U het die gesmeek van die hulpeloses gehoor, Here. U gee hulle nuwe moed. U verhoor hulle gebed.
Deel
Lees PSALMS 10PSALMS 10:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U het gehoor wat die verdruktes graag wil hê, HERE. U versterk hulle harte, U oor luister aandagtig
Deel
Lees PSALMS 10PSALMS 10:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
HERE, U het die begeerte van die nederiges gehoor; U sal hulle hart voorberei, U oor laat hoor.
Deel
Lees PSALMS 10