PSALMS 1:5
PSALMS 1:5 Bybel vir almal (ABA)
Daarom sal die mense wat verkeerd doen, die sondaars, nie kan kom by die Here, die Regter, nie, daar waar mense wat reg doen, bymekaar is.
Deel
Lees PSALMS 1PSALMS 1:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarom sal die goddelose nie bestaan in die oordeel en die sondaars in die vergadering van die regverdiges nie.
Deel
Lees PSALMS 1PSALMS 1:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarom sal goddeloses hulle nie kan handhaaf wanneer die Here oor hulle oordeel nie en sondaars nie 'n plek hê in die vergadering van regverdiges nie.
Deel
Lees PSALMS 1PSALMS 1:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarom sal goddeloses nie kan opstaan tydens die regspraak, of sondaars in die byeenkoms van •regverdiges nie.
Deel
Lees PSALMS 1PSALMS 1:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom sal die goddelose nie in die oordeel standhou nie, en geen sondaars in die vergadering van die regverdiges nie.
Deel
Lees PSALMS 1